ONS GROET MNR JACO SWART

Met ‘n swaar hart groet ons vandag vir meneer Jaco Swart. Mnr Swart het ‘n landboupos in Grabouw aanvaar en val in Oktober by sy nuwe werkplek in. Mnr Swart los diep voetspore agter. Hy was by die 1ste krieketspan en o/14 rugby betrokke. Hy het in vele seuns se lewens ‘n groot impak gemaak. Ons wens hom alle sterkte toe en glo God gaan sy pad gelyk maak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *