Vier van Hoërskool Bredasdorp se leerders het aan die CPL (Cape Town Premier League) Hockey League in Kaapstad deelgeneem. Hul het soos volg gevaar: Alexander van der Walt, gr.12, het vir die o/18 Rebels ‘left back’ gespeel en sy span het 2de in die bekerfinaal geëindig. Hy is as die speler van die wedstryd in […]
Daily Archives: 9 October 2023
- 1
- 2