ATHLETICS

Die jaarlikse Bredasdorp Top 10-byeenkomste is hier en vind die naweek plaas! The primary schools will have their Top 10 on Friday, 27 October at 12:00, whilst the high schools will have their Top 10 programme following on the Saturday, 28 October at 08:00. The entrance fee: Adults: R30 Learners not participating: R15 Kom ondersteun die verskeie byeenkomste waar uitstekende talente ten toon gestel sal word. Die Supersport QR-kode sal volg, so enige iemand kan hierdie atlete ondersteun. Vind ook aangeheg die deelnemende skole in die laer- en hoërafdelings. Cape Agulhas Municipality

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *