KRIEKET

HSB se o/19-dogterskrieketspan het vandag weg teen Groenberg Sekondêr gespeel en met 19 lopies verloor. HSB wen die loot en besluit om eerste veldwerk te doen. Groenberg teken 90/5 in 20 beurte aan. Beste boulers: Fayannette Kruger 1/3(4) Junicke Newman 1/19(4) Tydens die BD’s se kolfbeurt, kon hul slegs daarin slaag om 71/10 aan te teken. Beste kolwers: Fayannette Kruger met 12 lopies.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *