Daily Archives: 30 October 2023

DOPPIEPROJEK

Hoërskool Bredasdorp se ATKV Byekorf jeugtak het vroeër vanjaar ‘n insamelingsprojek van stapel gestuur. Alle klasse het gehelp om plastiekdoppies en broodknippies in te samel. Die gr 9A-klas (Aliesha Odendaal) en gr 12B-klas (Liezel van Schalkwyk) is aangewys as die junior en senior klasse wat onderskeidelik die meeste doppies bymekaar gemaak het. Dit is oorhandig […]

MALIENKE VAN WYK SE KORTVERHAAL WEN FAK-KOMPETISIE

Malienke van Wyk, gr. 8, het aan die FAK Internasionale Afrikaanse Ekspo deelgeneem en dubbelgoud vir haar kortverhaal ontvang. Sy het 98% gekry vir haar verhaal van Wolraad Woltemade, vertel uit die oogpunt van dié volksheld se perd. Malienke is nie net die kategoriewenner vir die beste kortverhaal in gr. 8 nie, maar is ook […]