Monthly Archives: November 2023

SEWESRUGBY DUBAI

Norté Mintoor (regs) en Kyle Willeman (beide gr 11) is gekies om ‘n Boland streekspan in Dubai te verteenwoordig. Hulle sal volgende week teen 7’s rugbyspelers van skole van regoor die wêreld te staan kom. Dit geskied tydens die IRB Internasionale Rugby Sewestoernooi waar die Blitsbokke ook deelneem. Sterkte Norté en Kyle! Mag dit vir […]

BD-PERSONEEL BESOEK SUIDEROORD

Wat ‘n belewenis was dit nie toe die BD-personeel en Suideroord-inwoners op 15 November saamgekuier het nie. Nadat Thys Kriel ‘n besielende boodskap gebring het, is daar lekker saam kersliedjies gesing en gekuier. Daar is kopstukke gesels oor kinders en mooi herinneringe is gedeel. Baie inwoners was vroeër deel van Hoërskool Bredasdorp. Van hulle het […]

DANCE EISTEDDFOD

Major congratulations to the learners of MaDFun Studio, under the leadership of Mrs. Simóne Rossouw, who participated in the South African National Eisteddfod in Johannesburg. Their results were received this week and we are very proud of them. It takes hard work, hours of rehearsals and commitment to achieve what they have on a national […]