Our head girl for 2024, Somé Louw, is chosen to be part of Die Burger’s 65th Youth Leadership Conference. Somé is een van 50 hoofleiers wat vanuit die Wes-, Oos- en Noord-Kaap gekies is om hierdie uitsonderlike konferensie by te woon. We know that the conference will be enriching and that you will leave with […]
Daily Archives: 7 November 2023
Ons is baie trots op ons BD-atlete wat verlede naweek aan die HSB Top 10-byeenkoms deelgeneem het. Ons atlete het 5 medaljes verwerf: Leighton Ahrends: 1ste So.17, HS, 1,85m (725 punte) Naïde April: 2de, So.18, 100m, 10.94s (780) 2de So,18, 200m, 23.19s (726) Aden Payne, 2de: So.15, 800m, 2:10,31s (556) Urlinn Henecke: 3de, So.17, 100m, […]
Kom geniet ‘n dag vol pret en plesier en heerlike kos om aan te smul!
Neëntig BD’s lê tans die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen in die skoolsaal af. Die praktiese komponent van RTT en IT is verlede week afgehandel. Vandeesweek was Engels en Afrikaans se eerste vraestelle, asook Ingenieursgrafika en Ontwerp Vraestel 1, aan die beurt. Vandag skryf die gr 12’s Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid. Eerskomende Maandag skryf hul Vraestel […]
The BD tennis players played against Overberg High School on 1 November. The team emerged victorious by winning all of their matches and as a result won Ovies 9-0. We are proud of all of these learners.