SPELETJIESDAG 2023

Dankie aan almal wat hierdie dag bygewoon het en gehelp het om van die dag ‘n reuse sukses te maak. Die wenner van die Beesloop, ‘n heerlike Karoo-lam: Maritha Eloff. Spesiale dank aan: – Alle leerders wat gehelp het met die maak van kreatiewe plakkate en hulp by die speletjies – Alle instansies wat hul gazebo’s aan ons beskikbaar gestel het. – Alle ouers en onderwysers wat hulp verleen het by hierdie opwindende dag. – Pierre Human vir die beskikbaarheid en vervoer van sy vers. – Antoinette Events wat altyd bereid is om hulp te verleen en toerusting te verskaf, waar nodig. – Andries en die terreinpersoneel vir al hul harde werk. So ‘n dag kan nie ‘n sukses sonder verskeie persone se hulp en ‘n positiewe gees wees nie. Ons sien uit na volgende jaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *