Daily Archives: 30 November 2023

SEWESRUGBY DUBAI

Norté Mintoor (regs) en Kyle Willeman (beide gr 11) is gekies om ‘n Boland streekspan in Dubai te verteenwoordig. Hulle sal volgende week teen 7’s rugbyspelers van skole van regoor die wêreld te staan kom. Dit geskied tydens die IRB Internasionale Rugby Sewestoernooi waar die Blitsbokke ook deelneem. Sterkte Norté en Kyle! Mag dit vir […]