Baie sterkte aan die klein-BD’s wat reeds met hul eksamen besig is. Laerskool Bredasdorp Primary
Monthly Archives: November 2023
Baie geluk aan die volgende BD’s wat die afgelope naweek aan die Bonnievale Tweekamp-wedloop deelgeneem en pragtig presteer het. Beslis BD’s met deursettingsvermoë! Rémy Wessels (links): 1ste Do.17 Dirk Neethling (middel): 4de So.17 Nina Terblanche: 8ste Do.17
Norté Mintoor (regs) en Kyle Willeman (beide gr 11) is gekies om ‘n Boland streekspan in Dubai te verteenwoordig. Hulle sal volgende week teen 7’s rugbyspelers van skole van regoor die wêreld te staan kom. Dit geskied tydens die IRB Internasionale Rugby Sewestoernooi waar die Blitsbokke ook deelneem. Sterkte Norté en Kyle! Mag dit vir […]
Wat ‘n belewenis was dit nie toe die BD-personeel en Suideroord-inwoners op 15 November saamgekuier het nie. Nadat Thys Kriel ‘n besielende boodskap gebring het, is daar lekker saam kersliedjies gesing en gekuier. Daar is kopstukke gesels oor kinders en mooi herinneringe is gedeel. Baie inwoners was vroeër deel van Hoërskool Bredasdorp. Van hulle het […]
Major congratulations to the learners of MaDFun Studio, under the leadership of Mrs. Simóne Rossouw, who participated in the South African National Eisteddfod in Johannesburg. Their results were received this week and we are very proud of them. It takes hard work, hours of rehearsals and commitment to achieve what they have on a national […]
Leighton Arends, gr 9, and Tamzin Neale, gr 9, participated at the Overberg Kickboxing Championships on 11 November 2023. Their results are as follows: 🥊 Leighton Ahrends Junior Boys (16-18 years old) ; U/57 kg Gold – Point Fighting Silver – Kick Light 🥊 Tamzin Neale Older Cadets Girls (13-15 yr old) ; U/52 kg […]
If you have not yet collected your original matric certificate, please do so immediately. You may need your certificate in the future, e.g. to apply for work. No certificate will be sent via e-mail. You, or your parents, must collect it at reception with proof of ID. Die lys hieronder is van die oudleerders wie […]
Dankie aan almal wat hierdie dag bygewoon het en gehelp het om van die dag ‘n reuse sukses te maak. Die wenner van die Beesloop, ‘n heerlike Karoo-lam: Maritha Eloff. Spesiale dank aan: – Alle leerders wat gehelp het met die maak van kreatiewe plakkate en hulp by die speletjies – Alle instansies wat hul […]