Monthly Archives: November 2023

UITSLAE TOP 10-ATLETIEK

Ons is baie trots op ons BD-atlete wat verlede naweek aan die HSB Top 10-byeenkoms deelgeneem het. Ons atlete het 5 medaljes verwerf: Leighton Ahrends: 1ste So.17, HS, 1,85m (725 punte) Naïde April: 2de, So.18, 100m, 10.94s (780) 2de So,18, 200m, 23.19s (726) Aden Payne, 2de: So.15, 800m, 2:10,31s (556) Urlinn Henecke: 3de, So.17, 100m, […]

NSS-EKSAMEN

Neëntig BD’s lê tans die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen in die skoolsaal af. Die praktiese komponent van RTT en IT is verlede week afgehandel. Vandeesweek was Engels en Afrikaans se eerste vraestelle, asook Ingenieursgrafika en Ontwerp Vraestel 1, aan die beurt. Vandag skryf die gr 12’s Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid. Eerskomende Maandag skryf hul Vraestel […]