TWEEKAMP

Ons BD’s het vandag, 20 Januarie, die hittige Paarl trotseer toe hulle by Paarl Gimnasium aan die Boland Tweekamp byeenkoms deelgeneem het. Ons is trots op die volgende leerders wat in verskeie Boland Tweekampspanne opgeneem is: Dirk Uys o/15 B-span Dirk Neethling o/17 A-span Remy Wessels o/17 A-span Julle hou die BD-naam hoog!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *