GR 10-BESIGHEIDSTUDIE WOEKER OP DIE JSE

Die Gr 10 BD CONNECT-Besigheidstudiegroepie beklee tans die 6de posisie uit 736 spanne landswyd in die JSE-skolekompetisie vir Besigheidstudies. Wat ‘n uitstekende prestasie! Die leerders woeker met hul beleggingstalente deur ‘n fiktiewe belegging van 1 miljoen rand in aandele op die Johannesburg Effektebeurs. Die kompetisie sluit einde Augustus. Baie geluk aan: Agter vlnr: Aden Payne, mnr Christopher van Niekerk (Besigheidstudie-opvoeder) Voor vlnr: Zoé October, Kara Liebenberg, Simhika Nariandas

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *