NETBAL

Ons is trots op ons netbalspelers! VYF van ons BD’s is vandag in verskeie Wes-Kaap netbalspanne opgeneem. Hierdie is ‘n ongelooflike prestasie. o/14 Alicia Mukaratirwa o/15 Nontle Xamlayo o/17 Junicke Newman o/18 Somé Louw en Madelein Engel Baie geluk aan ons klein BD’s se Joy Mataga en Lucia Kempen wat in o/13 Wes-Kaap netbalspanne opgeneem is. Well done to every girl. Keep Bredasdorp’s flag flying high.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *