BDs SE JUST DANCE-LEERDERS PRESTEER BY MONTAGU EISTEDDFOD

Die BD’s se dansgroepe wat klas het by mnr Marlon Olivier, het uitstekende uitslae by die onlangse Montagu Danseisteddfod behaal. Baie dankie vir ure se toewyding onder leiding van mnr Olivier. Hierdie mooi prestasies maak beslis vir HSB baie trots. Die groepuitslae is as volg: INTERMEDIATE : Hip-hop groep – Goud Hip-hop duet: Logan Pick & Jay-Lee Abrahams – Goud Modern Solo: P. J October – Cum Laude ADVANCED: Hip-hop duet: Hope Summers & Janell Diedricks – Silwer Hip-hop trio: Sylvia de la Fontaine, Hazel Hendricks en Chloé August – Goud Studio Set Solo Sylvia de la Fontaine – Goud San-Mari Rossouw – Cum Laude Hip-hop groep Cum Laude Die Advanced Hip-hop groep is as die beste Hip-Hop item (trofeewenners) by die Eisteddfod aangewys.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *