Baie geluk aan die 0.19-dogterskrieketspan, julle maak ons trots!
Die BD’S het die loot gewen en besluit om eerste veldwerk te doen. Curro het 78/6 in 20 beurte aangeteken.
Junicke Newman was die beste BD-bouler – 2/6 (4 beurte)
Tydens die BD’s se kolfbeurt het hul in die 18de beurt 79/8 aangeteken.
Die BD’S wen die wedstryd oortuigend met 2 paaltjies.
‘n Welverdiende wen!