Monthly Archives: October 2024

BDs SE JUST DANCE-LEERDERS PRESTEER BY MONTAGU EISTEDDFOD

Die BD’s se dansgroepe wat klas het by mnr Marlon Olivier, het uitstekende uitslae by die onlangse Montagu Danseisteddfod behaal. Baie dankie vir ure se toewyding onder leiding van mnr Olivier. Hierdie mooi prestasies maak beslis vir HSB baie trots. Die groepuitslae is as volg: INTERMEDIATE : Hip-hop groep – Goud Hip-hop duet: Logan Pick […]