NOORD-BOLAND GHOLFLIGA

Die BD’s se A en B-gholfspanne het op 20 Januarie in Robertson in die Noord/Suid-Boland ligabyeenkoms teen Worcester Gimnasium, HS Hermanus, HS Robertson, HS Montagu, HS Swellendam en HS Charlie Hofmeyr, gespeel. Bredasdorp se punte is aangeteken deur Edmund O’Ehley (19), Kevin Goliath (17), Alexander Janse van Rensburg (14), Matthew Brooks (15), Zander Niemand (10), Jaco van Dewenter (9) en Damian Hans (7). Ten spyte van ‘n stormsterk wind, het die BD-gholfers hulle goed van hulle taak gekwyt. VLNR: Chris Kotze, Jaco van Dewenter, Damian Hans, Matthew Brooks, Alexander Janse van Rensburg, Kevin Goliath, Zander Niemand, Edmund O’Ehley

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *