Uncategorised
GHOLF
Die BD-gholfsspan het op 10 Februarie, in Worcester, saam met die Suid-Boland skole teen die Noord-Boland skole meegeding. Die BD’s het goed gevaar en het die volgende punte aangeteken: Edmund O’Ehley 23, Kevin Goliath 21, Damion Hansen 21, Matthew Brooks 16, Zander Niemand 13, John Oberholzer 12 en Jaco van Dewenter 8.
Welgedaan, manne!