13 Feb Uncategorised SKAAK Posted on 13 February 202513 February 2025 by Estelle Genis Xiané Collins, gr 9, het die afgelope naweek aan ‘n vriendskaplike skaaktoernooi by Curro Hermanus deelgeneem. Sy het die algehele 9de plek verower en was 5de van die meisiespelers wat deelgeneem het. Baie geluk, Xiané. Estelle Genis TOP MATRICS 2024 GHOLF