Maintenance – Thank you Bredasdorp!

Running and maintaining a school is hard work, and requires endless amounts of energy and resources. We would like to say a big thank you to the following people/groups for their contributions towards the improvement of Bredasdorp High School. Your time, resources and effort is greatly appreciated. Die OOV – vir al die harde werk en onbaatsugtige diens wat julle agter die skerms verrig. Southern Roofing Solutions en Jannie Engelbrecht – baie dankie vir die afslag op die houtprodukte vir die nuwe pawiljoenreling. Heuningberg Mediese Sentrum – vir die bou van die pawiljoentrappe, asook die treffende advertensieborde. Isaac Pretorius, Lourens van Schoor van Enviro Scientific en Vittorio Greeff – vir die oprig van die pawiljoenreling en die bou van die paadjie. Antoinette Events – vir verskeie installasies en houtwerk. Nation Mushrooms en Wiaan Theron – die ses ton sampioenkompos en twee hektaar suurvytjies vir die sypaadjie tuinprojek. Barto Saayman – vir die verfraaiing van Huis Heldersig gedurende die skoolvakansie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *