Uncategorised
Eskom Expo – George de Kock (brons medalje)
Die BD’s se hoofseun van 2021, George de Kock, spog met ‘n brons medalje wat hy by die Eskom Expo vir jong wetenskaplikes op Stellenbosch verower het met sy projek “Solving quadratic and cubic equations”. Baie geluk, George. Ons is regtig trots op jou!