HSB GHOLFDAG

HSB het vandag ‘n uiterse suksesvolle gholfdag aangebied! Daar was omtrent 68 spelers wat deelgeneem het. Baie geluk aan elke wenner, veral die juniors wat die BD’s verteenwoordig het. Baie dankie aan mnr. Marius Swart, juf. Carina du Toit en haar man, mnr. Johan du Toit en juf. Liezel van Schalkwyk wat voorgevat het met die reël van hierdie pragtige dag. Ons hoop om volgende almal daar te sien!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *