08 Sep Uncategorised TENNIS Posted on 8 September 20228 September 2022 by Estelle Genis Lohann Fourie, graad 10, het die afgelope naweek ‘n derde plek in die WP Wilson tennistoernooi behaal. Baie geluk, Lohann! Ons is baie trots op jou. Estelle Genis Laerskool Bredasdorp Primary IMPORTANT DATES – SEPTEMBER 2022