Uncategorised
LANDLOOP
Die BD’s se landloopspan het op 26 April in Swellendam deelgeneem.
Die uitslae is as volg:
Caitlin Olivier D19 1ste
Aden Payne S15 1ste
Juan Ferreira S17 2de
Jeandré Human S17 3de
Juhaine Anderson S16 4de
William Swartbooi S16 9de
Sommige van die BD’s het ook op 3 Mei in Stanford deelgeneem.
Die uitslag is as volg:
Juan Ferreira S17 5de
Ons is baie trots op hierdie leerders! Dankie dat julle ons skool se naam hoog hou.