Uncategorised
VRL OPGETOF VIR HS PAUL ROOS SE BALDANS
Wat is lekkerder as om heel aand te dans, te lag, te gesels en boonop nog lekker te eet saam met mede-matrikulante. Nege BD’s het Paul Roos se jaarlikse baldans vir matriekraadslede (Woensdagaand) bygewoon. Hegte vriendskappe met leerders van verskeie skole in die Wes-Kaap, is op die spoggeleentheid gebou. Almal het heerlik saamgekuier.