NETBAL

Ons is ongelooflik trots op hierdie twee netbalsterre! Alicia Mukaratirwa (regs) en Nontle Xamlayo het die Wes-Kaap by die All Ages netbaltoernooi in Boksburg verteenwoordig. Dit was ‘n paar dae van goeie en uitdagende netbal. Albei spanne het slegs een wedstryd gedurende die week verloor en dit was in hul semi-finale wedstryde. Albei hierdie dogters se spanne het 3de in hul ouderdomsgroepe geëiding en verwerf daarmee bronsmedaljes: Nontle: o/15 Cedars Alicia: o/14 Oaks Baie geluk, dogters!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *