Vier van ons atlete het gister aan die eerste Boland ligabyeenkoms van die seisoen by Rûens Kollege deelgeneem. Rémy Wessels, Blake Edwards, Dirk Uys en Markus vd Walt het hulle baie goed van hulle taak gekwyt en ons sien uit daarna om te sien hoe die res van die seisoen verloop.
Welgedaan BD’s!