3 MEDALJES VIR BD-SKRYWER

Tydens die Cape Town Eisteddfod se jaarlikse prysuitdeling is Malienke van Wyk (gr 9) vereer met nie minder as drie medaljes nie. Deelnemers is vir ‘n wye reeks genres vir hierdie eisteddfod, wat vanjaar hul 120ste bestaansjaar vier, beloon in hul onderskeie kategorieë. Beslis ‘n puik prestasie as in ag geneem moet word dat sy as gr 9-leerder moes meeding met kandidate tot in matriek. Malienke ontvang die volgende medaljes: Goue medalje, eerste plek vir short story, 15-18 jaar Silwer medalje vir poems, 15-18 jaar Goue medalje vir beste overall creative writer 15-18 yrs Jy maak ons BD-harte trots, Malienke!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *