13 Jan Uncategorised NUWE OPVOEDERS Posted on 13 January 202513 January 2025 by Estelle Genis Baie welkom aan die nuwelinge wat in 2025 by die BD-wenspan aansluit. Ses opvoeders en ‘n studentonderwyser raak deel van Hoërskool Bredasdorp. Mag julle mooi spore trap. Estelle Genis Previous Post ONDERSTEUNERSKLUB