Ons nuwe Graad 8’s het ‘n besige eerste week agter die rug! Hulle het ‘n heerlike kamp gehad waartydens hulle die matriekraad en mekaar leer ken, konsert gehou, berg geklim en baie gelag en geleer het. They were also welcomed at their first high school assembly. Gister was hulle eerste Kleure-atletiek by die hoërskool.
Ons sien uit na ‘n heerlike vyf jaar saam met hierdie entoesiastiese groep.