21 Jan Uncategorised MATRIEKRAAD 2025 Posted on 21 January 202521 January 2025 by Estelle Genis Die matriekraad het hulle uitstekend van hul taak gekwyt met die verwelkoming van ons Graad 8’s. Baie dankie vir julle harde werk, trots en entoesiasme. Julle is ‘n voorbeeld van ons jaartema: VOETSPORE. Estelle Genis GRAAD 8 2025 MATRIEKUITSLAE