BD-GHOLFERS

Vir tien BD’s was dit ‘n belewenis om op 27 Januarie aan die Suid-Boland gholfliga op Hermanus se mooi gholfbaan hul slag te wys. Edmund O’Ehley teken 22 punte aan, die naasbeste telling van die dag. Kevin Goliath het ook ‘n goeie 17 punte aangeteken. Die ander spelers was Matthew Brooks, Alexander Janse van Rensburg, Damian Hansen, Zander Niemand, Jaco van Dewenter, Orshwill Hull, Chris Kotze en Jean Oberholzer. Sterkte met die res van die seisoen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *