DOGTERSKRIEKET

(Hermanus, 10 Februarie 2025) BD’s klop Curro Hermanus Well done to our u/19 girls’ cricket team, you make us proud! Curro Hermanus het die loot gewen en besluit om eerste veldwerk te doen. Die BD’s het 105/2 in 20 beurte aangeteken. Junicke Newman was die beste kolwer met 40 lopies. Tydens Curro Hermanus se kolfbeurt kon hul slegs 55/10 aanteken in 13 boulbeurte. Tanisha Arries was die beste bouler met 6/13 in 4 boulbeurte. The BD’s won the match with an impressive 50 runs. ‘n Welverdiende wen! Agter v.l.v.r: Palesa Namise, Anina Treurnicht, Chandré Abrahams, Leoné Venter, Ambrosia Bok, Denica Chikukutu, LZ du Toit (o/k), Mirrah Janse van Rensburg, Ashley Muteto, Voor v.l.n.r: Tanisha Arries, Junicke Newman (k), Jodi Olivier, Nika Engelbrecht, Shaylinn October

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *