31 Mar Uncategorised 2de Tennisspan Posted on 31 March 202131 March 2021 by Estelle Genis Die tweede tennisspanne het op 26 Maart Montagu interskole gespeel. Die seuns verloor 1-5 en die dogters wen 6-0. Estelle Genis 3de Tennisspan 1ste Tennisspan