31 Mar Uncategorised Gr12-Verbruikerstudieleerders bederf die personeel Posted on 31 March 202131 March 2021 by Estelle Genis Die gr 12-Verbruikerstudieleerders het vandag die personeel bederf en in die proses bewys dat hul beslis ‘n slag in die kombuis het. Baie dankie Gr 12-Verbruikerstudies en juf (en regterhand), Madri van Heerden. Estelle Genis GR 8 ENROLMENT FOR 2022 SAA in Bellville – George de Kock