Boland-verteenwoordigers in onderwaterhokkie

Baie geluk aan die BD-onderwaterhokkiespelers met die pragtige uitslae wat hul as Boland-verteenwoordigers by die Nasionale Kampioenskappe behaal het. Die uitslae is as volg: O.19A-meisies: Elza de Kock, Elmarie Vermeulen – silwer medalje O.19B-meisies: Anna Pretorius – 6de plek O.19A-seuns: Sebastian van der Walt, George de Kock, Janco Fourie, Harold de Wet – 4de plek O.15A-meisies: Somé Louw, Suzanne Pretorius – Goue medalje O.15A-seuns: Liam Engel, Lohann Fourie – Silwer medalje O.19B-seuns: Charl Newman – 7de plek OP FOTO: Agter vlnr: Sebastian van der Walt, Janco Fourie, Harold de Wet, Lohann Fourie, Charl Newman, Liam Engel Middel vlnr: Elza de Kock, Elmarie Vermeulen, George de Kock Voor vlnr: Suzanne Pretorius, Anna Pretorius, Somé Louw

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *