Uncategorised
BD’s SE DANSGROEP
Die BD’s se dansgroepe het uitstekende uitslae behaal by die onlangse Wes-Kaap Danseisteddfod. Baie dankie aan hul bekwame instrukteur, mnr Marlon Olivier. Hierdie uitmuntende prestasies maak HSB baie trots.
Die groepuitslae is as volg:
WES-KAAP DANSEISTEDDFOD:
NOVICE Groups :
HIP-HOP- Goud 90%
CONTEMPORARY- Goud 90%
INTERMEDIATE groups:
HIP-HOP- Goud 87%
CONTEMPORARY- Cum 95%
ADVANCED groups:
HIP-HOP- Cum 95%
CONTEMPORARY- Cum 95%