Tennisproewe – Overbergspan

HSB is baie trots op hierdie leerders wat na afloop van drie rondtes tennisproewe, opgeneem is in die Overbergspan. Agter v.l.n.r.: Lohann Fourie, Luan Prins, AJ Basson en Minke du Toit Voor v.l.n.r.: Mieke Saayman (nr.1 by 0.15), Anelmari van Niekerk (nr.1 by 0.18), Minke Terblanche en Anja Geyer. Phillip Fourie is afwesig op die foto.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *