Uncategorised
HOOF & -ONDERHOOFLEIERS 2022
Baie geluk aan die BD hoof en -onderhoofleiers van 2022! Ons wens jul sterkte toe met die belangrike taak wat vir jul wag.
Vlnr: Janco Fourie (hoofseun), Zoë Louw (hoofdogter), Elmarie Vermeulen (onderhoofdogter), Janru Retief (onderhoofseun)