Hier is HSB saam met HS DF Malan.
Daily Archives: 28 October 2021
HSB het hierdie naweek die Hartcourts 0.15 T4J Dubbelstoernooi vir tien skole aangebied. Ongelukkig kon alle spanne, agv reën, nie al hul finale rondtes voltooi nie. HSB het HS Dirkie Uys 5-3 gewen (20 elk in punte), Pearson High School 7-1 gewen, HS Nico Malan 8-0 gewen, teen HS Bellville 3-5 verloor en gelykop gespeel […]
- 1
- 2