Krieket teen Charlie Hofmeyr

HSB se 0/19 Krieketspan het in ‘n warm Ceres teen Charlie Hofmeyr gespeel. BD’s haal Charlies vir 119 lopies uit, maar kon ongelukkig net 94 lopies aanteken en verloor die wedstryd met 25 lopies. Roualdo Willemse is as die speler van die wedstryd aangewys met 6 paaltjies in 10 beurte en teken self 26 lopies aan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *