05 Mar Uncategorised A very successful Open day 2022 Posted on 5 Mar 20225 Mar 2022 by Estelle Genis Hoërskool Bredasdorp het Opedag hierdie jaar ‘n bietjie anders aangepak. Baie dankie aan Me. Marelise Nelson wat die leiding met die reëlings geneem het. Ons is baie opgewonde om die nuwe graad 8’s van 2023 by Hoërskool Bredasdorp te verwelkom! Estelle Genis O.19-krieketuitslag: 15 Februarie 2022 Die Overberg Agri / Overberg Wealth & Risk Management T4J