INTERSKOLE 2022: DOGTERSKRIEKET

BD’s wen Montagu met 20 lopies! BD’s het die loot verloor en Montagu, die tuisspan, het ons ingestuur om te gaan kolf. Ons teken 54 lopies vir almal uit in 16 boulbeurte aan. Beste kolwer: Anelmari van Niekerk – 27 lopies. Die BD’s boul toe vir Montagu vir 35 lopies in die 11de boulbeurt uit. Beste bouler: Anelmari van Niekerk – 6 paaltjies vir 10 lopies in 4 boulbeurte. LZ du Toit – 2 paaltjies, 4 balle Die dogters se mooi hoedjies is deur Etna’s Southerntip geborg.

Leave a Reply

Your email address will not be published.