Die BD-sportspanne het oor die berg aan dié groot sportdag gaan deelneem. ‘n Suksesvolle dag in die warm son. Dit was goeie oefening vir elke span veral vir die spanne wat in die vakansie gaan toer.
HOKKIE:
Meisies 0/19A
Verloor 0-2 teen Melkbosstrand
Meisies 0/16A
Verloor 0-1 teen Curro Durbanville
Seuns 0/19A
Wen 4-1 teen Hopefield
Doele aangeteken deur:
– Joshua Swart
– AJ Basson (2)
– Zandré Le Sueur
Seuns 0/16A
Wen 4-1 teen Dirkie Uys
Doele aangeteken deur:
– Marcel Mataga (2)
– Ayakha Stofile
– Lohan Olkers
NETBAL:
0/14A
Wen Curro 16-4
Verloor HHH 15A 9-10
0/15A
Wen Curro 0/16A 13-8
Wen Bosmansdam 18-0
0/16A
Verloor Brackenfell 6-17
0/19 A
Wen Hopefield 14 – 9
Verloor Paarl Gim A 11 – 20
Wen Drostdy B 16 – 6
RUGBY:
0/19A verloor 6-10 teen Melkbosstrand.
Brian Vermeulen en Roualdo Willemse teken elkeen 3 punte aan.
O/16A 12 elk gelykop teen Milnerton
Fotune Goni en Cohen Dyers druk elkeen ‘n drie.
J.P. Murtz verdoel een van die twee drieë.
O/15A wen 25-21 teen HS Milnerton
Junaid Stuart drie 2 drieë en Chris-Jan Smit druk 1 drie. Junaid verdoel 2 drieë en skop 2 strafskoppe oor.