Uncategorised
SWEM- Overberg Invitational Schools Gala
Alexander Janse van Rensburg, Elza de Kock en Janco Fourie het die naweek aan dié gala deelgeneem. Hierdie drie BD’s het bewys hulle is soos ‘n vis in die water en het verskeie medaljes ingepalm. Baie geluk!

