Anelmari van Niekerk, gr 11, is ‘n BD wat beslis weet hoe om ‘n krieketkolf te swaai! Anelmari is in die Boland Dogters O.19-wintergroep opgeneem. Ons wens haar sterkte toe met al die oefeninge en wedstryde wat voorlê.
Daily Archives: 18 May 2022
- 1
- 2

