Baie sterkte aan dié groep BD’s wat vandag na die Wes-Kaapse Interdistriktetoernooi in Wellington vertrek. Ons glo dat julle baie sal leer en HSB, en die Overberg, se naam sal hoog hou.
Daily Archives: 14 July 2022
Ondersteun die spanne môre by Hoërskool Bredasdorp se veld. Dit beloof om goeie rugby te wees. Baie dankie aan ons borg, KFC
Department of Education is looking for 4 761 Matriculants to be trained as Teachers. Application link>>bit.ly/FunzaLushakaTeachingBursary2023 >bit.ly/FunzaLushakaTeachingBursary2023
Die BD’s se jong en onervare krieketspan het weens reën die geleentheid gehad om net drie van hul vyf wedstryde te speel. Hulle het egter al drie die wedstryde teen Secunda, Dr Malan en Middelburg verloor. Alexander Janse van Rensburg, gr. 9, is aan die einde van die week in die Merensky 0/18 droomspan opgeneem. […]
Baie seën!
NETBALL NEWS We are very proud of Alicia Mukaratirwa who was chosen as captain of the Western Cape Oaks netball team. They have just returned from Boksburg where they won bronze at the South African Schools Netball Championships. Well done, Alicia! We are very proud of you and what you have achieved.
Bestel joune NOU by Marietjie 083 324 2503. Rugsak – R380. Sportsak – R360.
Baie seën!
The U/19A boys cricket team visited the Lebata River lodge outside Tzaneen this morning. This Lion Park and Game reserve is a sanctuary for Lions, Tigers, Hyenas, Wild Dogs, Caracals, Servals, Emus, Giraffes, Impala, Nyalas, Zebras and many more. The boys had the chance to see some of these animals up close. The teams participating […]