OUDTSHOORN-SPORTTOER

Die eerste spanne het verlede naweek Oudtshoorn toe getoer. Daar is ongelooflike herinneringe, spangees en veral opgewondenheid vir die interskole wat wag, gekweek. Ons is trots op ons BD’s en dat hulle werklik as ambassadeurs vir ons skool opgetree het. Spesiale dank aan elke matriek wat sy of haar laaste toer meegemaak het. Sterkte met die naweek. BD’s represent!

Leave a Reply

Your email address will not be published.