02 Aug Uncategorised OVERBERG EISTEDDFOD Posted on 2 Aug 20222 Aug 2022 by Estelle Genis Baie geluk aan Helena Kriel, graad 10, met haar uitstekende klavierprestasies by die Overberg Eisteddfod! Sy verwerf twee cum laudes en twee goud. Ons is baie trots op haar! Estelle Genis LIP SYNC BATTLE Happy birthday to Mrs. Tanya de Kock.